Kliëntediens : 086 010 1119  |  © 2021  FMI is ’n afdeling van Bidvest Life Ltd, ’n gelisensieerde lewensversekeringsmaatskappy en gemagtigde finansiëlediensteverskaffer FDV 47801

KYK NA ONS EGTE STORIES

Vul eenvoudig jou besonderhede hieronder in en ons sal kontak maak.

KRY JOU DEKKING IN PLEK

Jou inkomste is meer as net die geld wat jy verdien; dit is wat jy gebruik om 'n impak te maak in die lewens van diegene wat jy lief het en die wêreld rondom jou. Daarom glo ons by FMI dat almal wat 'n inkomste verdien, dit moet kan beskerm.

Ontvang ‘n maandlikse inkomste as jy weens ‘n besering, siekte of dood nie kan verdien nie.

VERSEKER JOU MAANDLIKSE INKOMSTE.

Ons is daar vir wat jy doen.